Ronald Howard (Britse akteur)

Ronald Howard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1918-04-07)7 April 1918
Sterfte 19 Desember 1996 (op 78)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1936–75
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ronald Howard (7 April 1918 – 19 Desember 1996) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Browning Version (1951), Murder She Said (1961), en Come September (1961), en in die televisiereeks Suspicion (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy